Nie alle Garcinia is dieselfde nie.

Al ooit gewonder hoekom n produk nie vir jou werk nie?

Kyk, daar is vele redes, maar die grootste is is dat nie all produkte diesefde bestandele het nie. Somige produkte is net baie beter as ander.

Die grootste probleem in Suid Afrika is dat ons geld wil spaar en dit beteken ons koop die goedkoopste item en hoop vir die beste. Hierdie produkte het ongeveer 50% HCA (die belangrike bestandeel) en dit beteken dat jy baie meer van die pille moet drink per dag.

Die dosis hang af van persoon to persoon, maar ongeveer 3000mg per dag word aanbeveel. So as jy net een per dag neem, gaan dit mos natuurlik nie vir jou werk nie.

Gewoonlik so 3 kapsules in die oggend op n lee maag en dan weer etens tyd, voor n maaltyd nog 3.

Die feit is dat ons produkte goedkoper is omdat die kwaliteid nie ooreenstem met die wat ingevoer word nie. Hulle is natuurlik duurder, maar hulle werk. Dit wat jy in die ketting winkels koop is met een doen gemaak en dis volumes. Dis goedkoop vir n rede.

Ons Ultimate Garcinia is van die hoogste konsentrasie en die dosis is spesiaal geformuleer vir ons. Wees verseker, dit werk.