84 Kiloes ligter – Hier Is Hoe

Billy Tosh (45) van Bloubergstrand het in Julie 2013 die skaal op 159 kg laat kreun, maar het danksy die bekende Garcinia Cambogia en n laekoolhidraat-hoëvetdieet binne sewe maande 84 kg afgeskud. Die pa van twee weeg nou 77,8 kg.

LAEKOOLHIDRAAT-HOËVETDIEET VOORBEELDE VIR MANS EN VROUE

VROUE

    • 150 g ongegeurde jogurt

    • 400-600 g groente

    • 200 g vrugte

    • 210 g proteïene

    • 40 g vet

VIR MANS

    • 150 g ongegeurde jogurt

    • 400-600 g groente

    • 200 g vrugte

    • 540 g proteïene

    • 60 g vet

Mans moet dus net soos vroue eet, maar hulle kan een en ’n halwe keer die porsie proteïene geniet. Dit moet steeds opsies wees wat nie te vetterig is nie. Vir ontbyt kan dit dus twee eiers wees; smiddae en saans dubbel 1½ keer die porsie. Die neute deur die dag moet verdubbel word om voldoende minerale te voorsien.

LET WEL: Om hierdie dieetpatroon GESOND te maak MOET ’n groot verskeidenheid groente geëet word en veral GROEN groente is van die uiterste belang.

Hierdie opsies kan gebruik word om ’n dag saam te stel soos:

Ontbyt
    • 1 eier gebak in 1 teelepel klapperolie

  • 1 groot tamatie
  • 1 groot sampioen en/of gesnyde uie
    • 150 ml ongegeurde jogurt

  • 3 e sademueslie
  • 1 lemoen
    • 10 cm stuk goeie boerewors

    • 1 groot tamatie

    • 1 groot sampioen en/of gesnyde uie

Middag
    • 200 g groente/slaai – verkieslik rou – dis ongeveer 2 koppies. Enige kombinasie maar fokus op groen groentes soos broccoli, blomkool, rissies, courgettes, groenbootjies, kool.  Ander groente egter ook toegelaat.

    • 2 teelepels olyfolie

  • ½ avokado
  • 1 hoenderborsie gesny
    • 2- 3 koppies griekse slaai met olywe, fetakaas, uie, tamatie.

    • 10 olywe

  • ½ wiel feta
  • 1 eetlepel olyfolie
    • 200 g groente/slaai – verkieslik rou – dis sowat 2 koppies – bv. gerasperde kool, rooikool, beet en wortel

    • 1 opgehoopte eetlepel geroosterde neute

    • 1 blikkie tuna (in water, gedreineer)

    • 1 eetlepel sesam of olyfolie

    • 1 eetlepel asyn

    • 1 eetlepel sojasous

    • Opsioneel: Vars rissies (net so ’n paar skyfies)

Aand
    • 120 g maalvleis

  • 200 g groente/slaai
  • 2 teelepels olyfolie om ’n slaaisous te maak.
    • 2 klein vryloop skaaptjoppies

    • 1 koppie broccoli en ½ koppie blomkool gestoom

  • 1 skorsie
  • 1 eetlepel gerasperde kaas om te smelt oor blomkool indien verkies
    • 120 g /1 groot hoenderborsie

    • 200 g groente en slaai

    • 2 eetlepels basilie gegeurde olyfolie om die hoender te braai en vir die slaai

    • Vars tiemie of basilie om te snipper saam met die slaai/groente

Tussen-in eet soggens  

    • 1 vrug so groot soos ’n tennisbal

    • 15 amandels

  • 1 vrug so groot soos ’n tennisbal
  • 15 amandels  of ander rou neute
    • 1 vrug so groot soos ’n tennisbal
    • 15 amandels  of ander rou neute

Tussen-in eet saans
  • 1 vrug so groot soos ’n tennisbal
  • 15 amandels
    • Stuk kaas (30 g)

  • Hand vol rou tamaties
  • 15 amandels
    • 1 vrug so groot soos ’n tennisbal

    • 15 Amandels  of ander rou neute

Deur die dag: 150 ml ongegeurde jogurt vir gebruik soos behoefte of 100 ml melk en 100 ml jogurt.

84 kg ligter – hier’s is hoe

Billy Tosh (45) van Bloubergstrand het in Julie 2013 die skaal op 159 kg laat kreun, maar het danksy die bekende sportwetenskaplike prof. Tim Noakes se laekoolhidraat-hoëvetdieet binne sewe maande 84 kg afgeskud. Die pa van twee weeg nou 77,8 kg.